Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandpunt: ANC het ernstige vrae oor DA in RNE

Brandpunt: ANC het ernstige vrae oor DA in RNE

Kategorie: Brandpunt2026-10-15

15 Oktober 2026: Die ANC het ernstige vrae oor sy vennootskap met die DA binne die Regering van Nasionale Eenheid. Die voormalige adjunk-polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, sal nog ‘n naweek agter tralies deurbring. Die wenner van vanjaar se Nobelprys vir Vrede, Navi Pillay, hoop om jong Suid-Afrikaners te inspireer.