Skip to content

POTGOOISNITTE

Naweekaktueel: Tshwane-metro loop deur onder kabeldiewe

Naweekaktueel: Tshwane-metro loop deur onder kabeldiewe

Kategorie: Naweekaktueel2026-10-17

17 Oktober 2026: Slegs 1,5% van DNS-bewyse word binne 30 dae by polisie-laboratoriums verwerk. Die Tshwane-metro loop deur onder kabeldiewe, terwyl ‘n burgerregte groep aanbied om kragsubstasies te beveilig. Ons praat met die nuwe beskermpersone van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.