Skip to content

POTGOOISNITTE

Groen teologie

Groen teologie

Kategorie: Binnekamer2026-10-18

Johan West, voorsitter van die NG Kerk se Ekologiebediening in die Wes-Kaap, vertel van ’n onlangse vergadering waar die kerk se verantwoordelikheid teenoor die natuur bespreek is, en hoe geloof tot praktiese optrede kan lei.