Skip to content

POTGOOISNITTE

God skep, ons bewaar

God skep, ons bewaar

Kategorie: Binnekamer2026-10-18

Dr. Dawid Mouton is ’n praktiese teoloog aan die Universiteit Stellenbosch. Hy gesels oor die skepping as God se werk, en hoe ons as gelowiges ons verantwoordelikheid teenoor die aarde kan uitleef.