Skip to content

POTGOOISNITTE

Geloof, rou en verwerking

Geloof, rou en verwerking

Kategorie: Binnekamer2026-10-18

Berdene Burger is ’n bekroonde Suid-Afrikaanse TV-regisseur, vervaardiger en skrywer, bekend vir onder meer die kykNET-reeks, Appels en Tee. Sy vertel van die verlies van haar dogtertjie, Amelia, en die pad van geloof, rou en verwerking wat daarop gevolg het.