Skip to content

POTGOOISNITTE

Taaldinge: Die SAAWK se KI-simposium

Taaldinge: Die SAAWK se KI-simposium

Kategorie: Taaldinge2026-10-18

18 Oktober 2026: Die bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, dr. Annelise de Vries, vertel vir Ina Strydom meer oor van die onderwerpe wat by hulle onlangse simposium oor Kunsmatige Intelligensie bespreek is; en watter voordele en watter risiko’s uitgelig is.