Hoe verklaar jy dit: Vensters en waterplante
18 Oktober 2026: Het jy al ooit deur ’n venster gekyk en skielik jou eie weerkaatsing én die wêreld daaragter tegelyk gesien? Kan die waterhiasinte wat Hartbeespoortdam oorgroei nie eerder vir beesvoer gebruik word nie?
