Skip to content

POTGOOISNITTE

Leefwêreld van die gestremde: Arbeidsmark-uitdagings met MS; Spastiese kwadrupleeg

Leefwêreld van die gestremde: Arbeidsmark-uitdagings met MS; Spastiese kwadrupleeg

Kategorie: Leefwêreld van die Gestremde2026-10-18

18 Oktober 2026: Ons kyk na die uitdagings in die arbeidsmark vir mense met meervoudige sklerose. Elanza Jordaan is ‘n spastiese kwadrupleeg. Sy is ’n onderwyser, en Afrikakampioen in bocha. Sy het Suid-Afrika in 2024 by die Paralimpiese Spele in Parys verteenwoordig.