Met raad en daad: Verkiesingskode vir goeie gedrag
Elsje van Jaarsveld gesels met Jacques Jansen van die OVK oor die rol van politieke agente, waarnemers, sekuriteitsdienste, die media en verkiesingspersoneel, asook hoe om bedrog te vermy en aan te meld.
