Kompetisie
Wys ons jou lekke wegbreek!
Wanneer laas het jy gedroom van ’n wegbreek by die see, in die berge of sommer iewers in die bosveld? Met LekkeSlaap en RSG kan daardie droom dalk binnekort waar word!
‘n Gelukkige luisteraar kan elke dag van Maandag 26 Oktober 2026 tot Vrydag 30 Oktober 2026 ’n LekkeSlaap-geskenkbewys ter waarde van R5 000 wen!
Om in te skryf, laai die LekkeSlaap-app af, soek jou droomblyplek en stuur ’n skermskoot daarvan met die woord SLAAP na RSG se WhatsApp-lyn by 076-536-6961.
Wie weet? Dalk is jy een van die gelukkige luisteraars wat ’n oproep ontvang en jou droomwegbreek ’n werklikheid kan maak!
Laai die LekkeSlaap-app af en begin droom. Jy verdien dit!
Die app is beskikbaar by https://www.lekkeslaap.co.za/mobile-app?source=footer-left&utm_source=rsg&utm_medium=referral&utm_campaign=wys_ons_jou_lekke_wegbreek