Skip to content

POTGOOISNITTE

Waaghals en model vertel van haar werk

Waaghals en model vertel van haar werk

Kategorie: Op en Wakker2026-10-23

Die model Chanique Greyling is nie net ‘n mooi gesiggie nie – sy het yster in haar are. Sy is ‘n waaghals in internasionale lokkettreffer-rolprente. Blaine Jones het met haar gesels.