Historiese Almanak: Marcus Brutus
23 Oktober 2026: Albé Grobbelaar praat oor die lewe en loopbaan van Marcus Brutus, wat in die eeu voor Christus een van die moordenaars van Julius Caesar was. Het Caesar ooit daardie beroemde woorde, wat Shakespeare in sy mond gelê het, Et tu, brute? geuiter?
