Brandpunt: OB begin ondersoek na waterkrisis in Tshwane
23 Oktober 2026: Die Openbare Beskermer begin ‘n ondersoek na bewerings van wanadministrasie met betrekking tot die waterkrisis in dele van die Tshwane-metro. Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube vra dat betogings in aanloop tot die plaaslike regeringsverkiesing nie die matriekklas van 2026 ontwrig nie. Die voorste vier Suid-Afrikaanse spanne se fokus verskuif die naweek weer na die Verenigde Rugby Kampioenskap.
