Skip to content

POTGOOISNITTE

Sterre in die kombuis: Chantal Stanfield

Sterre in die kombuis: Chantal Stanfield

Kategorie: Saterdag Sprankel2026-10-24

Sy is ‘n aktrise, skrywer en sangeres. Die SABC2-sepie, Paradys, het gister hulle laaste dag op stel gehad, en sy kom praat oor die reis. Chantal Stanfield hou haarself intussen besig met skryfwerk, Shockwave wat tans by die Markteater is, en liedjies skryf en opneem. Sy deel resep vir guacamole.