Leefwêreld van die gestremde: Uitdagings van dowe gebaretaalgebruikers; Sorgsentrum vir verstandelik ingeperkte volwassenes
25 Oktober 2026: Deel 1 van ‘n gesprek oor van die uitdagings wat dowe gebaretaalgebruikers ervaar. Hoe word hulle diverse geestelike behoeftes benader en hanteer? ‘n Sorgsentrum in die skadu van die Magaliesberg bied aan verstandelik ingeperkte volwassenes ‘n sinvolle lewe. Dis meer as net blyplek, dis ‘n ewigheidstuiste vir hulle hier op aarde.
