Skip to content

POTGOOISNITTE

Ons en die onderwys: Skermtyd en kinders se ontwikkeling – hoe vind ons die regte balans?

Ons en die onderwys: Skermtyd en kinders se ontwikkeling – hoe vind ons die regte balans?

Kategorie: Ons en die Onderwys2026-10-25

25 Oktober 2026: Estel de Beer praat met Wilna van Rooyen, ‘n onderwyskundige by die Afrikaanse Onderwys Netwerk, oor skermgebruik en die keuses wat onderwysers en ouers kan maak om ’n gesonde balans te help skep.