Skip to content

POTGOOISNITTE

In die kollig 2 – 26 Oktober 2026

In die kollig 2 – 26 Oktober 2026

Kategorie: Op en Wakker2026-10-26

Jay-Z is blykbaar een van die hoofkunstenaars vir volgende jaar se Super Bowl-rustydvertoning. Sy maatskappy, Roc Nation, help reeds sedert 2019 met die keuse van kunstenaars vir dié reusegeleentheid.