Regsake: Wat doen die KVBA? Hofsaak oor vuurwapenlisensies wat verval het
26 Oktober 2026: Tiaan Joubert praat verder oor rolspelers in die regswêreld, en fokus op die werksaamhede van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie. Volker Kruger bespreek ‘n belangrike hofsaak oor vuurwapenlisensies wat verval het, en gee ook raad oor die hantering van vuurwapens in bestorwe boedels.
