Brandpunt: SANB vra mense om dringend bloed te skenk
26 Oktober 2026: Die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder, Eugene de Kock, sê die NVG was daarop ingestel was om politieke leiers uit die apartheidsera te beskerm. Bloedvoorraad daal tot onder die vyfdag-teiken. Die SANB vra mense om dringend bloed te skenk. Inwoners van Hammanskraal sê die waterkrisis in Bronkhorstspruit het ‘n beduidende negatiewe impak op hulle lewe.
