27 Oktober 2026: Albé Grobbelaar praat oor die flambojante Theodore Roosevelt. Hy is steeds die jongste persoon wat die Amerikaanse presidentskap beklee het.