27 Oktober 2026: Dawie Roodt van die Efficient-groep praat oor hoeveel die voormalige Jan Taks verdien het, en hoe dit vergelyk met die gewone belastingbetaler.