Skip to content

POTGOOISNITTE

Verlief op ’n kletsbot: Wanneer KI jou hart steel

Verlief op ’n kletsbot: Wanneer KI jou hart steel

Kategorie: Op en Wakker2026-10-27

Al hoe meer mense raak romanties betrokke by kunsmatige intelligensie. Hulle flirtreer met KI-kletsbotte, raak verlief en ontwikkel selfs diep emosionele bande met digitale gespreksgenote. Wanneer ’n kletsbot jou geliefde, vertroueling of sielkundige word, kan dit ernstige gevolge hê. Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Psigiaters waarsku dat KI nie professionele geestesgesondheidsorg kan vervang nie. Ons praat met prof. Renata Schoeman, hoof van gesondheidsleierskap by die Stellenbosch Besigheidskool.