Skip to content

POTGOOISNITTE

Vol vreugde: ‘n Beter luim

Vol vreugde: 'n Beter luim

Kategorie: Intussen2026-10-27

Ons het vir 13 weke saam met Johannes de Villiers gekyk na hoe ons meer vreugde in ons alledaagse lewe kan vind. Vir ons laaste gesprek fokus ons op iets wat ons almal van tyd tot tyd nodig het – ’n beter luim. Jy hoef nie altyd baie tyd of groot veranderinge te hê om jou dag anders te ervaar nie. Johannes deel vyf eenvoudige dinge wat jy nóú kan doen – elk in minder as vyf minute – om jou gemoed ’n hupstoot te gee.