Spektrum: Benjamin Netanyahu veg om politieke oorlewing
27 Oktober 2026: Die aantal mense wat siek geword het weens die besoedelde water in Bronkhorstspruit styg tot 833, waaronder 328 kinders. Nog 15 maatskappye word van die regering se lys van goedgekeurde kontrakteurs verwyder. AgriSA verwelkom die regering se tydelike brandstofverligting van R10 miljard.
