Skip to content

POTGOOISNITTE

Kompas: Liefde is Rooi

Kompas: Liefde is Rooi

Kategorie: Kompas2026-10-28

28 Oktober 2026: LIEFDE IS ROOI is ’n plaaslike film wat diep delf in familie, trauma, liefde en die krag van gemeenskap. In die kollig is twee akteurs wat ’n besondere bydrae tot dié verhaal lewer – Maxine Malgas, wat die rol van Karen vertolk, en Sanchia Davids, wat Mara speel.