Die legendariese R&B groep, Boyz II Men, is besig om ’n verrassende nuwe hoofstuk te begin – hulle beplan hulle eerste countryalbum, wat in 2027 uitgereik sal word.