Skip to content

POTGOOISNITTE

Johannesburg se drinkwater: Besmet of blote bangmaakstories?

Johannesburg se drinkwater: Besmet of blote bangmaakstories?

Kategorie: Op en Wakker2026-10-30

Elke Vrydag maak ons maalvleis van mites en fopnuus. Ons draai die krane oop oor ’n boodskap wat inwoners van Johannesburg behoorlik laat skrik het. Volgens dié boodskap is die stad se hele watervoorraad besmet en onveilig om te drink. Johannesburg Water sê dis eenvoudig nie waar nie. Ons praat hieroor met Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.