Brandpunt: Rekordaantal kiesers sal na verwagting spesiale stemme doen
30 Oktober 2026: Eise dat die bevindinge en aanbevelings van die ondersoek na die Vlootoefening, Will for Peace, bekendgemaak moet word. ‘n Rekordaantal Suid-Afrikaners sal na verwagting volgende week op die twee dae voor die verkiesing hulle kruisies trek. Met slegs dae oor tot Amerika se middeltermyn-verkiesing loop Demokrate voor in nasionale meningspeilings.
