Skip to content

Wen R10 000 in RSG en attooh! se Rugbyraai

Kompetisie

Wen R10 000 in RSG en attooh! se Rugbyraai

Die Springbokke is terug op die veld, en RSG se Rugbyraai is terug met ’n kontantprys wat jou hart vinniger sal laat klop as die laaste vyf minute van ’n toetswedstryd! Daar is R10 000 op die spel, danksy Attooh Finansiële Dienste.

Al wat jy hoef te doen, is om die die Springbokke se aantal punte teen Italië korrek te voorspel. Voorspel die aantal punte reg, en R10 000 kan joune wees!

Om in te skryf, stuur ‘n SMS na 45889:

  • Tik die sleutelwoord “BOKKE”,
  • Laat ‘n spasie en tik dan slegs die aantal punte wat jy dink die Springbokke teen Italië sal aanteken, met ander woorde hoeveel punte sal die Bokke op die telbord hê.
  • Laat weer ‘n spasie en voltooi jou inskrywing met jou naam en van.
  • Elke SMS kos R1.50.
  • Jy kan soveel keer inskryf as wat jy wil.

Die kompetisie sluit om 12:40, 'n uur voor die afskop op Saterdag 7 November 2026.

Bepalings en voorwaardes geld.

Meer oor attooh!
By attooh! glo ons dat finansiële sukses vir almal is. Ons droom is eenvoudig: om gewone mense miljoenêrs te maak, en miljoenêrs finansieel onafhanklik. Finansiële vryheid begin by wat jy met jou geld doen. Ons help individue en gesinne met finansiële beplanning, beleggings, aftreebeplanning en versekering sodat jy vandag beter besluite kan neem. attooh! Waar drome doelwitte word, en doelwitte 'n werklikheid. attooh! is ’n gemagtigde finansiële diensverskaffer. FSP-nommer 32189. Besoek attooh! by https://attooh.co.za/

03/ 11 / 2026
-
07 / 11 / 2026

Voriges

#Gesluit
Sluitingsdatum:
30/10/2026

Dis jou laaste kans om R200,000 of 'n Toyota Vitz kan wen!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
30/10/2026

Wen ’n LekkeSlaap-geskenkbewys ter waarde van R5 000!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
16/10/2026

Een gelukkige luisteraar staan ‘n kans om ‘n kajuit vir twee persone wat deel, op die mooie MSC Armonia te wen, en boonop die Oppiwater Kunstefees GRATIS by te woon.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
19/10/2026

Staan ‘n kans om ’n Babylonstoren-geskenkbewys ter waarde van R5 000 te wen!