Barbara Pop tik haar memoires, of herinneringe, tot groot ontsteltenis van Katryn Kraai. Later wil almal in die speelgoedkis hulle eie lewensverhale skryf.