Christo Snyman van Die Broers en ds. Francois Gouws van Riviersonderend gesels oor hulle produksie, Genade Onbeskryflik Groot, by die 2027-Oppiwaterkunstefees.