Skip to content

POTGOOISNITTE

Bewaring van geskiedkundige bronne

Bewaring van geskiedkundige bronne

Kategorie: Binnekamer2026-11-01

Cor Boer van die Stigting Reformatoriese Getuienis, ‘n niewinsgewende organisasie wat toegewy is aan die bewaring, bekendstelling en verspreiding van klassieke Gereformeerde bronne in Afrikaans, vertel waarom die bewaring van historiese bronne vir gelowiges belangrik behoort te wees.