Skip to content

POTGOOISNITTE

Met raad en daad: Wat gebeur wanneer die stemlokale sluit?

Met raad en daad: Wat gebeur wanneer die stemlokale sluit?

Kategorie: Spesiale uitsending2026-11-01

Elsje van Jaarsveld praat met Jaques Jansen, streeksopleider van die OVK in die Sentraal Karoo, oor wat presies met jou stem gebeur sodra die stemlokale op 4 November 2026 sluit. Ons hoor meer van die fynere meganika van stemtelling, die rol van partyagente en onafhanklike waarnemers in die telkamer, die datavaslegging, en die proses van seteltoewysing, asook koalisievorming.