Wat begin het as ’n duikvakansie op ‘n idilliese eiland, het geëindig in 127 dae van aanhouding deur terroriste op ‘n eiland in Maleisië. Monique Strydom vertel van haar ontvoering, en hoe dit haar lewe beïnvloed het.