Leon Schuster het Suid-Afrika vir jare laat lag, maar toe Morning Live se Leanne Manas hom ‘n persoonlike vraag vra, was hy skielik nie meer so lus vir ‘n grappie nie…