Watter skoolopsie is die beste vir my kind?
Tuisonderrig en aanlyn-skoolonderrig is deesdae vir baie gesinne ’n alternatief tot tradisionele skoolopleiding. Wat is die verskil, en hoe besluit jy wat die beste vir jou kind is? Louise Schoonwinkel, die hoof kommersiële beampte by Optimi, sluit by ons aan om meer oor dié onderwysopsies te praat.
