Brandpunt: Kimi Antonelli Formule Een se jongste wêreldkampioen ooit
2 November 2026: NATJOINTS sê brandpunt-gebiede sal tydens die verkiesing deur wetstoepassers gemonitor word. Die vyf verdagtes wat oor die naweek vasgetrek is in verband met die aanval op die beesboer Donovan Marx, verskyn vandeesweek in die hof. Kimi Antonelli word Formule Een se jongste wêreldkampioen ooit, op 20 jaar.
