Skip to content

POTGOOISNITTE

Monitor: Dit is stemdag

Monitor: Dit is stemdag

Kategorie: Monitor2026-11-04

4 November 2026: Stembusse maak oor minder as ‘n uur oop in die plaaslike regeringsverkiesing. Kommer oor werksverliese in die landbousektor nadat Suid-Afrika uit AGOA geskop is. Dit lyk of die Demokrate die Huis van Verteenwoordigers van die Republikeine in die middeltermynverkiesing in Amerika kan wegrokkel. ‘n Fliek vir die eerste keer sedert 2013 in Suid-Afrika verban.