Afrika-kampioenskappe vir frisbeegholf in Johannesburg aangebied
Het jy geweet daar is ‘n sport soos skyfgholf, of frisbeegholf? Die Afrikakampioenskappe van dié sport skop môre in Johannesburg af. Om ons meer oor die sport en die toernooi te vertel, kuier Stefan Radley by ons in die ateljee.
