Só kan politieke landskap ná verkiesing lyk
Die langverwagte plaaslike verkiesings is verby, en die uitslae is besig om drupsgewys in te kom. Ontleders is die eens dat dit ‘n waterskeidingsverkiesing vir sal Suid-Afrika wees. Die stryd in van die belangrikste metro’s in Suid-Afrika was fel, en verskeie koalisierade is ons voorland. Ons praat hieroor met die politieke ontleder verbonde aan die Universiteit van Pretoria, Roland Henwood.
