Skip to content

POTGOOISNITTE

Groeipyne: Huistake vir kinders

Groeipyne: Huistake vir kinders

Kategorie: Groeipyne2026-11-05

5 November 2026: Kinders wat in en om die huis help met huistakies, leer baie meer as net ‘n sin van verantwoordelikheid. Arbeidsterapeut Charlene Cruickshank sê dit help hulle slyp aan vele vaardighede, van liggaamlike tot skolastiese ontwikkeling.