Kinders wat in en om die huis help met huistakies, leer baie meer as net ‘n sin van verantwoordelikheid. Arbeidsterapeut Charlene Cruickshank sê dit help hulle slyp aan vele vaardighede, van liggaamlike tot skolastiese ontwikkeling.
Huistakies help kind se ontwikkeling