Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandpunt: Stembriewe wat Douglas in vernietig is, sal nie getel word nie

Brandpunt: Stembriewe wat Douglas in vernietig is, sal nie getel word nie

Kategorie: Brandpunt2026-11-06

6 November 2026: Die stembriewe wat deur ‘n politieke leier en sy ondersteuners by ‘n stemlokaal in Douglas in die Noord-Kaapse vernietig is, sal nie getel word nie. Die OVK sê die dorp sal nou moontlik aan ‘n tussenverkiesing moet deelneem. Die regering wil Suid-Afrika se toegelate alkoholvlak vir motoriste na nul verlaag, maar regskenners meen dronk voetgangers is ook ‘n kwessie om te oorweeg. Pynappel op pizza – ‘n heerlike kombinasie of ‘n kulinêre misdaad?