Ds. Ensie Enslin van die Du Toitspan-gemeente in Kimberley vertel van hulle ondersteuning van die gemeentes in Platfontein, waar die !Xun- en Khwe-San-gemeenskappe woon.