Skip to content

POTGOOISNITTE

Taaldinge: Die UP se aanleerderskursusse (Deel 2)

Taaldinge: Die UP se aanleerderskursusse (Deel 2)

Kategorie: Taaldinge2026-11-08

8 November 2026: As deel van die UP se taalontwikkelingsplan bied hulle aanleerderskursusse in Afrikaans en Sepedi aan. Daar is ook pedagogiekkursusse oor die skepping van veeltalige ruimtes, en taalbewuste assessering. Ina Strydom praat met prof. Nerina Bosman, dr. Margaret Marggraff en Retha Alberts hieroor. Hulle praat ook oor die groot belangstelling wat spesifiek die Afrikaans-aanleerderskursus ontlok, ook vanuit die buiteland.