Leefwêreld van die gestremde: Nita hardloop maratonne met krukke!
8 November 2026: Nita Avis vertel hoe sy elke dag met Komplekse Regionale Pynsindroom saamleef. Sy vertel hoe sy met die gebruik van krukke aan maratonne deelneem! Ons praat oor die belangrikheid van die 16 Dae-veldtog: Hoe word vroue en kinders met gestremdhede, wat blootgestel word aan geweld, beïnvloed en wat is die uitdagings?
