9 November 2026: Die Franse staatshoof, Charles de Gaulle, was nie ’n maklike man nie. Tog het hy groot aanhang geniet. Albé Grobbelaar laat val die kollig op die lewe, dood en begrafnis van dié omstrede figuur.