Skip to content

POTGOOISNITTE

Waarheen vandag: St. Helenabaai

Kategorie: Saterdag Sprankel 2026-11-07

Aan die Weskus, waar die vissersbote vroegoggend die see invaar, waar vars snoek op die kole gebraai word en waar die see al geslagte lank vir families ’n bestaan bied, lê die pragtige vissersdorpie, St. Helenabaai. Charl van Rensburg, ’n restauranteur, vertel wat dié dorpie alles bied.