Skip to content

POTGOOISNITTE

Fietsry maak ’n verskil in die samelewing

Fietsry maak ’n verskil in die samelewing

Kategorie: Intussen2026-11-09

Besigheid en fietsry is dalk nie die eerste kombinasie waaraan jy dink wanneer dit oor maatskaplike verandering gaan nie, maar die Change A Life Cycle Tour bewys jaar ná jaar dat dit ’n kragtige verskil kan maak. Dié organisasie het reeds sowat R90 miljoen ingesamel vir misdaadvoorkoming en jeugontwikkeling. Ursula du Plooy, stigter van Change A Life en direkteur by die JSE, vertel meer oor dié inisiatief en die impak daarvan.