Watter beurse is daar vir naskoolse studie? Dinsdag 10 November 2026 Watter soorte befondsing is daar vir iemand wat universiteit toe gaan? Wat is die verskil tussen ‘n studiebeurs en ’n akademiese beurs? Wat van ‘n toelaag? Kompas: Watter beurse is daar vir naskoolse studie?